Thursday 16 August 2012

Die Staat Teen Anna Bruwer

Anchien Troskie as Elbie Lotter in die E-Book "Die Staat Teen Anna Bruwer"
Die Staat Teen Anna Bruwer
Die staat teen Anna Bruwer (eBook) 

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna. ’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa – ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.

Now R147 While stocks last
Price subject to changes without prior notice

             To buy click here

No comments:

Post a Comment